Jump to content

Hello


Maddiri
Go to solution Solved by Nestabear,

Recommended Posts

As jy Suid-Afrikaans is, is ek baie opgewonde, want ek is die enigste persoon van ons pragtige land hier op die Unibet-gemeenskap wat aktief is. Hoekom neem jy nie 'n bietjie tyd en stel jouself voor aan die gemeenskap en vertel hulle 'n bietjie van jouself... die Mense in die gemeenskap is baie vriendelik en behulpsaam.
Always remember... You can be... do... or have anything your heart desires !
Link to comment
Share on other sites

Please sign in to comment

You will be able to leave a comment after signing in



Sign In Now
×
×
  • Create New...